NUWE JY reality program in collaboration with Slender Wonder Voelgoed TV
In vandag se program eet die vroue vir ‘n slag uit by ons pragtige “cooking studio” in Olympus Pretoria Oost – Artikel deur Annamarie du Plessis – finalis.
Ons gaan kyk wat hulle bestel en waarom dit goeie of slegte keuses is in terme van hulle gesondheid. Die vroue klim weer almal op die skaal, want daar moet nog 2 vroue deur die borge afgestem word… wie sal dit wees? Bly ingeskakel om uit te vind. ”
#NuweJy #NuweJyRealiteitsprogram #Voelgoed #SlenderWonder #ILoveMySmile #JBMakeup #CatherineVanHeerden #TshikwaloGameLodge #IshadowStyleStudio #WildeMediaProductions #MaritaKeetPhotography #Annique #MilkAndHoneyKitchen #CorliPrinsloo #MetaPhysical
With Thanks to all the sponsors
Nuwe Jy Slender Wonder Head Office Slender Wonder Brooklyn / Supreme Aesthetics Brooklyn Voelgoed I love my smile Annique Rooibos Home Office Tshikwalo Lodge Wilde Media Productions Catherine Van Heerden IShadow Style Studio JB Makeup School/Studio/Team Meta Physical Fitness Facility Milk and Honey Cooking Studio Marita Keet Photography/hair/make-up Voel Goed Slender Wonder
Leave a reply